Urban Oasis at Four Seasons
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Buitenkant Street, Zonnebloem, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R1 365 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Oasis at Four Seasons is in die Stad Kaapstad geleë en bied lieflike berg- en stadsuitsigte. Die woonstelblok is sentraal geleë in Buitenkantstraat, met maklike toegang tot kroeë, restaurante en kafees in die area.
Gerieflike selfsorgverblyf word in 5 smaakvol gemeubileerde woonstelle gebied. Elke oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuis, leefarea en eetarea.
Elke woonstel is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien en droër-kombinasie, 'n TV met Netflix, draagbare lugversorging, 'n haardroër en gratis onbeperkte WiFi.
Die woonstelblok bied 'n swembad met lieflike uitsigte, 'n gimnasium-area en gratis parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Gerhart Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 133
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 47 Buitenkant Street, Zonnebloem, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink Urban Oasis at Four Seasons het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Buitenkant Street, Zonnebloem, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang