URlyfstyle Cottage @ Kikuyu lifestyle
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.
Geen besoekers word nie toegelaat nie, net die maksimum hoeveelheid gaste mag by die verblyf bly. Enige skade of boetes sal deur gaste betaal word.
Die woonstel is naby die leefstylsentrum, swembad en sokkerveld. Dit kan soms raserig raak, veral oor naweke en vakansiedae. Dit is stil na 19:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Coner Maxwell Drive, Block 11 Unit 110, Waterfall, Midrand, 2090, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang