Successfully reported
+16

Uvongo 24

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lilliecorna Boulevard, St Michelle, Unit 24, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uvongo 24 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die derde verdieping van 'n woonstelblok in Uvongo en is naby verskeie swemstrande geleë.

Hierdie bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer met 'n balkon het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed in die tweede slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eenheid lei na 'n balkon vanwaar gaste na die sonsondergang oor die water kan kyk.

Uvongo 24 het 'n groot tuin met speelplek en 'n klimraam vir kinders. Gaste kan ook die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik. Die woonstelblok het 'n palissade-heining en hekke wat met kodes werk.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Theunis V
5.0
Heerlik gerus en die pragtige see uitsig so geniet. Beste vakansie verblyf nog. Pragtig skoon en gerieflik. Alles wat jy nodig het, is daar. Vriendeli...
Sien meer
Sep 2025
Gerrie V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Ek het baie lekker gebly.
Aug 2025
Nokubonga H
Saam met vriende
5.0
Breathtaking and phenomenal. We enjoyed our stay so much we didn't even want to travel back home. It was clean, everything they adverti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Kari S
Gesin met klein kinders
5.0
Een vir die boeke. Wat 'n aangename ervaring. Baie mooi en netjiese woonstel. Ook baie goed ingerig. Kinders kon buite speel en braai geriewe is uit d...
Sien meer
Jul 2025
Sarel J
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en netjies met 'n baie mooi see uitsig. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar bly.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 2 Lilliecorna Boulevard, St Michelle, Unit 24, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lilliecorna Boulevard, St Michelle, Unit 24, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21af4035da5a142629a7ad8cc163608b38df7ddb0d36a137d136446399e85242673366bc1d1ca8315076a93c2eb47cac0e67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 2 Lilliecorna Boulevard St Michelle, Unit 24 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.838182480527 30.394551853983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang