Successfully reported

Uvongo 24

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Shanice N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Value for money. Amazing stay at Uvongo24, value for money, will definitely be booking again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis V
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlik gerus en die pragtige see uitsig so geniet. Beste vakansie verblyf nog. Pragtig skoon en gerieflik. Alles wat jy nodig het, is daar. Vriendelike mense en ook puik diens van die eienaar. Sal beslis weer van Uvongo 24 gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Uvongo 24
Middag Theunis, baie dankie vir die pragtige resensie.

Gerrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokubonga H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Breathtaking and phenomenal. We enjoyed our stay so much we didn't even want to travel back home. It was clean, everything they advertised is there. We will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Een vir die boeke. Wat 'n aangename ervaring. Baie mooi en netjiese woonstel. Ook baie goed ingerig. Kinders kon buite speel en braai geriewe is uit die wind uit. Ons sal beslis weer van hierdie woonstel gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Skoon en netjies met 'n baie mooi see uitsig. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Uvongo 24
Baie dankie vir die mooi resensie.

Ajith R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Really enjoyed my stay. Will definitely do it again. My stay was very comfortable at Uvongo 24. Everything was to my convenience. The view was my favourite, beautiful sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

An amazing, value for money accommodation. It was an absolutely awesome place with a beautiful view, nice and cosy. The family loved the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Uvongo 24
Thank you so much. Much appreciated.

Yolandi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Worth it. It was wonderful. Beautiful view from the balcony. I have a one-year-old and a five-year-old; they loved the play area! I will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastic, we will be back. Brilliant, the unit is great, comfy beds, great shower and the views from the unit are breathtaking. My 3 boys had great fun in the secure grassed area and on the jungle gym. I would suggest WiFi in the unit. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Uvongo 24
Thanks for the feedback, Marc. Much appreciated.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Lilliecorna Boulevard, St Michelle, Unit 24, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf588c3fa22442cbbd8fae9522b2fe158d4f6eec0befa3d5ad89b4b1a525515ce57be9357bb4ad2318cd4e91d2add441f087d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 2 Lilliecorna Boulevard St Michelle, Unit 24 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.838182480527 30.394551853983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang