Successfully reported
+81

Uvongo Sands 6

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 82 Colin street, Uvongo Sands Unit 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Uvongo Sands 6 is ’n losstaande huis slegs 100 m van die fantastiese Uvongo-hoofstrand af. Daar is 'n swembad, 'n getypoel, 'n strandmeer en 'n waterval net om die draai van die huis af. Ons is ook stapafstand van die plaaslike winkels en restaurante af.

Die huis het 'n skeepvaarttema en is lekker ruim met 3 slaapkamers met waaiers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n wasmasjien. Die gerieflike leefarea beskik oor 'n plasma-TV OVHD-dekodeerder. Uvongo Sands bied slaapplek vir 6 gaste.

Die huis is in 'n kompleks met 'n afstandbeheerde hek geleë en daar is 'n binnehof en geplaveide braai-area wat gaste kan gebruik. Die strand is so naby dat jy die branders kan hoor breek.

Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke saam aangesien ons dit nie voorsien nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nella O
5.0
Ons het baie lekker gebly en die diens wat ons ontvang het, was puik. Ons verblyf was baie plesierig, rustige omgewing, naby aan alles. Alles was skoo...
Sien meer
Jul 2025
Annetjie P
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Baie goed versorgde eenheid. Voorstel - dalk WiFi.
Apr 2025
Sumari A
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Baie skoon en netjies, loopafstand van alles af. Die gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Die erfie is net nie heeltemal toe lan...
Sien meer
Mrt 2025
Thembinkosi K
Saam met lewensmaat
5.0
I will definitely book this place again in the near future. Wonderful place to stay at.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Elsie M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plek, sal beslis weer daar gaan bly. Baie lekker gebly, stapafstand vanaf strand en winkels.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 82 Colin street, Uvongo Sands Unit 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Sands 6 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 82 Colin street, Uvongo Sands Unit 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92701c220c4bb218938177340f1624f894d39e58adf3ebe265bfe77ef1838aee9ec8150e13c8189576c42c197b689e02de57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 8) 129 5 1 5 82 Colin street Uvongo Sands Unit 6 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.83322740505 30.394653566657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang