Successfully reported

V'Kansi Khaya

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 491 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Amanda G
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Andre was baie behulpsaam, sal weer daar bly. Ons het baie lekker gebly, uitsig was pragtig. Dankie, Andre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Warm and cozy. Very comfortable. The stay was absolutely great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Voel soos huis. Pragtige plek, baie goed toegerus en baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Veilig, netjies, stil, goed toegerus, ligging groot bonus. V'Kansi Khaya is 'n fantastiese plek om te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik, netjies, skoon, rustig, gasheer kry vyf sterre! Vyf sterre, puik, 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was uit die boonste rakke. Dit was baie besonders en uitstekend. Die gasheer gaan uit sy pad om te help, en om dit besonders te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corna V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie lekker plek. Vriendelike gasheer en pragtige tuin. Baie sentraal geleë en. Baie lekker plek. Vriendelike gasheer en pragtige tuin. Baie sentraal geleë en loopafstand van alles af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil area, kos vir die siel! Ons het baie lekker gebly, skoon, netjies en baie gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ontspanne. Naby aan God met mooi natuur. Verblyf was weereens heerlik! Gasheer was soos gewoonlik vriendelik en behulpsaam. Plekkie skoon met 'n pragtige uitsig op berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste blyplek in Clarens. Lekker gesels met André, die gasheer. Die studio is perfek vir twee mense, die plek is skoon en netjies en alles werk soos dit moet. Pragtige tuin en binne stapafstand van die restaurante en winkels in Clarens. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 491

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 399 Church Street, Clarens, 1718, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f6c05aea2a277d576dfba017d02d027619af8544264e3b5bf43881d264accc7fb2698923c48bf4f9b9c4377d87dec109ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 491 5 1 5 399 Church Street Clarens 1718 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -28.512129293018 28.422121190144
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang