V'Kansi Khaya
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Aug 2025 tot 31 Des 2025.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- V'Kansi Khaya Chalet
- Selfsorg
- V'Kansi Khaya Studio
- Selfsorg
Huisreëls
Vir die balansbetaling, neem asseblief kennis dat die instansie slegs kontantbetalings of bewys dat 'n EFT gedoen is, voor aankoms, aanvaar.
Ons aanvaar nie kinders onder die ouderdom van 7 nie.
Rook is verbode.
Slegs gaste wat bespreek het, word in die eenhede toegelaat. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Die eenhede is selfsorg en word nie skoongemaak nie. Geen persoonlike elektriese toestelle vir kookdoeleindes, soos lugbraaiers en warmplate, word toegelaat nie. Geen gastoestelle word toegelaat nie. Besprekings namens iemand anders word nie toegelaat nie, tensy reëlings vooraf getref word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 399 Church Street, Clarens, 1718, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang