Successfully reported

Vaal Marina Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Emsie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantastiese verblyf. Ons sal die gastehuis enige tyd aanbeveel. Die eienaar het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Die plek is skoon en netjies en goed ingerig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yusuf S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Loved it. Very professional service and a very pleasant host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vee
Vaal Marina Guest House
Thank you, for choosing to stay with us. Your love and support were highly appreciated. We hope to see you soon at your home away from home. Thank you. Vee van Heerden Vaal Marina Guest House

Miya M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

A home far from home. The place is clean and the host is very friendly. We were late for check-in, but she made us as comfortable as possible when we arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mapitso P
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2025

We will definitely come back again. We were late for check-in but she made us feel comfortable on arrival. Very professional service from Vee, excellent service. The place is very clean and good value for money. She is caring and loving to the visitor. Will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vee
Vaal Marina Guest House
Mam Mapitso Thank you for the love and support, thank you for trusting us to host you with your friends. Vaal Marina Guest House your home away from home. Bless you.

Chris O
1 nag
3.8
Feb 2025

Good. The stay was lovely and the lady (owner) was very friendly and made us feel at home. On leaving, I was met with a gent I had never seen before and was asked if I had paid, looking very worried, so I told him to please rather go check, and he did. I did try and explain that I had paid the full amount even before I checked in. He came back, got in his car and left without saying thank you or yes, it's fine. Nothing. I might have gone back but not after being treated like a criminal. Thank you, Vee, for being a great owner and hostess; you made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco F
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2025

Netjies, gerieflik, goeie waarde vir geld, maar swak kommunikasie. Kom ons begin by die positiewe – die kamer en huis was oor die algemeen baie netjies, skoon en goed versorg. Die kamer en badkamer was skoon, en alles het perfek gewerk. Ons het regtig die netheid en die algemene toestand van die verblyf waardeer. Ongelukkig het die kommunikasie en die inboekproses baie te wense oorgelaat. By ons aankoms die middag, moes ek self in die huis instap waar ’n persoon op die bank gesit en geëet het. Hy het homself nie voorgestel nie, en ek het aanvaar hy is ’n ander gas. Eers nadat ek ’n rukkie in die huis rondgestaan het, het ek hom gevra waar die gasheer is – toe noem hy dat hy daar werk, en na ’n bietjie verwarring het hy ons toe na die kamer geneem. Ek het aan hom genoem dat ons ’n troue gaan bywoon en gevra of dit reg sal wees as ons tussen 00:00 en 01:00 terugkeer, en of daar ’n sleutel of spesifieke reëling is. Hy het vir seker gesê dit is geen probleem nie en dat alles voorsien sal wees. Tot ons teleurstelling was die gastehuis egter gesluit toe ons net ná middernag terugkeer. Gelukkig het ek sy nommer gehad en hom gebel – hy het ons toe gevra om rondom die huis te loop en by al die deure te voel. Alles was egter gesluit. Toe ek vra dat hy asb. vir ons moet kom oopmaak, was sy antwoord dat ons 40 minute sal moet wag. Om in die reën en in ’n vreemde omgewing vir 40 minute buite te wag was nie aanvaarbaar of veilig nie, veral nie met my verloofde by my nie. Uiteindelik was ek genoodsaak om aan ander gaste se vensters te klop sodat hulle ons kon oopmaak. Gelukkig was hulle nie te ontevrede oor die ontwaking in die vroeë oggendure nie. Alhoewel die verblyf self baie netjies en gerieflik was, sal ek aanbeveel dat die gasheer dringende aandag gee aan die ontvangs- en kommunikasieproses – dit kan ’n groot verskil maak aan gaste se ervaring.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Carolina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

The service was excellent and the hosts were amazing from check-in to check-out. Our stay was comfortable and great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Oornag. Die gastehuis was baie skoon en netjies en goed geleë in Vaal Marina. Vaaldam is uniek met sy eie bekoring en die gastehuis het dit gestand gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vee
Vaal Marina Guest House
Baie dankie, dit was vir ons 'n plesier om julle te kon huisves en hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Vee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 655 Leervis Street, Vaal Marina, 1945, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbab722dbb526f410e849d97c91435bf69c8a0a297fcd6a13256c2b552735960d8fdf6e5e10e14dbbf42d42eb94dc7c84b1f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 655 Leervis Street Vaal Marina 1945 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.878867 28.2295681
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang