Successfully reported

Vaalaton Waterfront Huis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is in die huis verbode.
'n Fooi sal vir verlore sleutels gehef word.
Sit die ligte, stoof en geiser by die skakelaar teen muur aan en weer af met vertrek.
Maak seker alle vensters en deure is toe.

Let asb. dat wanneer die dam se watervlak laag is daar nie water op die perseel vir visvang of bootry is nie. Daar is wel visvanggeleenthede ongeveer 1 km vanaf die perseel op die munisipale gronde.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
    12 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Park Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6a68f700bbd15028eeb32d2e3ebc3ead60303d7c5665d266ef1d4e602b554b18771b24b618c07a912f7e11396688173517a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 13) 6 5 1 5 48 Park Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.987800862482 28.19952764352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang