Successfully reported
+105

Vaendzi Lodge Self-Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Sarel Cilliers Street, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R2 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vaendzi Lodge Self-Catering, is in Nelspruit geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf. Gerieflik geleë met maklike toegang tot die R40, dit is 'n ideale keuse vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat Mbombela besoek of daardeur gaan.

Hierdie minimalistiese selfsorg-lodge bied gaste die keuse van 6 woonstelle wat volledig toegerus is met 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat uitloop op 'n privaat balkon, die ideale plek om 'n koppie koffie te geniet. Die woonstelle het ook slim-TV's en gratis WiFi.

Gaste kan 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad geniet of 'n lekker sonbruin op die sonstoele kry. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lilize D
Gesin met tieners
5.0
Weereens uitstekend. Dit is ons tweede keer wat ons by Vaendzi Lodge oorslaap en weereens was dit uitstekend. Ons sal beslis weer daar oorbly.
Aug 2025
Lilize D
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Was heerlik om daar te bly. Baie netjies, skoon en vriendelike personeel. Sal beslis weer daar bly in Augustus as ons weer in Mbombela is.
Jul 2025
Hendrik N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantabulooslik. Dit was 'n voorreg om in die netjiese, absoluut skoon en pragtig toegeruste gastehuis te kon oornag. Sal wat wil gee om só 'n aftree m...
Sien meer
Jul 2025
Adele V
5.0
Baie mooi verblyf. Ons het baie lekker gebly. Gaste in ander eenhede het net 'n bietjie geraas. Vaendzi Lodge kan dalk net klein handdoeke voorsien. D...
Sien meer
Sep 2024
Tobie C
Gesin met klein kinders
5.0
Very safe, clean, spacious facility with everything you need. Absolutely recommendable. Fantastic service, beautiful spacious rooms, fu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 25 Sarel Cilliers Street, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Vaendzi Lodge Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Sarel Cilliers Street, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22cc1d6b2096dc93f26f7f2f625e8da7e750e08733b0829d9003dde2c7c6b4763dc9bd5f15a5adcb0b108e59fce3d384b249?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 25 Sarel Cilliers Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4833931 30.9721937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang