Successfully reported
+15

Suidkus Riviera Chalet 10

Selfsorg
Winteraanbod 35% af

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Casuarina Road, Suidkus Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suidkus Riviera Chalet 10 is in Port Shepstone, 'n pragtige kusdorpie aan die mond van die Mzimkulurivier, die grootste rivier aan die KwaZulu-Natalse Suidkus, geleë. Met ritslyntoere en die wêreld se hoogste kommersiële abseil, sowel as goue strande en oorvloedige watersportgeleenthede, is dit geen verrassing dat Port Shepstone so 'n gewilde toeristebestemming vir beide avontuur- en ontspanningsvakansies is nie.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed met 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n enkelbed bo-op. 'n Enkelbed is in die sitkamer beskikbaar. Die badkamer word gedeel en is toegerus met 'n bad. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met oond, mikrogolfoond, en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. 'n Braai-area en veilige parkeerplek word ook voorsien.

Bring asseblief eie beddegoed, kussings en handdoeke, asook eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saam.

Doendinge om in die area te geniet sluit swem, visvang, snorkel, skubaduik, skibootvaart, bootvaart, jetski, wildritte, perdry, 4x4-roetes en gholf in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Casuarina Road, Suidkus Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Suidkus Riviera Chalet 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4 Casuarina Road, Suidkus Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9abb1cd8b50e2b6af32abce18e2172c9c850d789c395fe3240b9a243b3630a06ee164fead51c294e837ed88e91fedd6524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R650 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 4 Casuarina Road Suidkus Riviera 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.705566023508 30.482936378806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang