Successfully reported
+9

Vakansiehuis op Nelson

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Nelson Street, Mariner Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Vakansiehuis op Nelson is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in die gewilde kusdorp Hermanus. Bekend vir sy natuurlike skoonheid, milde klimaat, diverse flora en wye verskeidenheid buitelugaktiwiteite, is Hermanus die ideale basis vanwaar jy die Kaap Overberg-streek kan verken.

Hierdie goed ingerigte huis bied slaapplek vir tot 5 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Hierdie 2 kamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe, terwyl 'n aparte opwasarea 'n wasmasjien insluit vir ekstra gerief. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale vir vermaak. Gaste kan buite 'n oordekte patio, 'n braai-area en veilige parkering op die perseel geniet.

Besoekers aan Hermanus kan 'n verskeidenheid aktiwiteite geniet, insluitend walviskyk, visvang, stap, watersport, valskermsweef en gholf, asook die verkenning van plaaslike historiese landmerke en pragtige strande in en om die dorp.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 26 Nelson Street, Mariner Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Nelson Street, Mariner Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF7P53GLpUgTdy9Zad7WklVYd93I8QGzZiMd4besmQIksUAs0U5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 26 Nelson Street Mariner Village 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.430294830138 19.220312462616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang