Successfully reported

Valencia 7-C

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Natanya P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Beste bekostigbare plek. Baie rustig, kon natuur geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mpho M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Peaceful, safe and exciting. We really had a great stay, really what we needed. We would come back again, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Aug 2023

Onaanvaarbaar. Gebreekte toiletsitplek, 2 kroegstoele by normale eettafel, geen ander stoele en geen skoonmaakdienste nie. Net een klein asblik in kombuis vir 5 dae. Braaier word ook nie skoongemaak nie. Net een klein LED liggie in huis.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Marten
Valencia 7-C
Dag Johan Dankie vir jou terugvoer. Sal verseker daar aan werk om te verbeter. Dankie Groete Marten

Martilie B
Kort verblyf
4.8
Apr 2022

Aangename verblyf. Alles goed toegerus en skoon. Kamer net baie naby aan hoofpad, so mens hoor heelnag lank voertuie. Vir die res, 100%. WIFI effens swak, maar was as gevolg van die reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

The manager Lelanie and Martin were very friendly and they let us feel very welcome. The chalet was neat and tidy and well equipped. The inside is spacious with a rustic finish. Although the chalet is situated close to the R101, we still enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2022

Heerlik. Baie aangenaam. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilona V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2022

Die plek was mooi skoon, maar nie op standaard. Daar was geen vorm van hangkas of bêreplek van enige aard vir klere nie. Geen spieël in die kamer nie. Geen bolaken nie net 'n "comforter". Geen bedlampies. Geen buite kuierplek of tuintafel met stoele nie, net geboude harde muurtjies. Stoele wat by die eethoekie pas was presies dieselfde hoogte as die eetoppervlak. Geen kerse of enige vorm van lig tydens die kragonderbrekings nie. Hek by ingang maak nie behoorlik oop nie dus het ek gemeet en pas om deur te ry en het die hek teen my kar toegegaan. Sinkdeure reg oorkant bed het vensters waar geen gordyne is nie. Glad nie mooi uitsig vanuit die kamer nie, net sement en vooraf-vervaardigde sementmuur. Niks groen nie! Dis klein goedjies, maar net reg vir oorslaap indien hulle ag slaan op die tekortkominge.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Marten
Valencia 7-C
Hi Gideon Dankie vir jou terugvoer. Dit was dit waarde vir die geld of dink jy dit was te duur.

Daniela O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Awesome verblyf, baie vriendelike gasvrou. Baie gasvry. Sentraal geleë. Sal beslis aanbeveel vir 'n nawee- wegbreek of 'n langer vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marten Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buiskop, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12526e2ebe1e1315cea93da074b950ebcc2bedcb7b2c940a8c87ba349da22d25ad6a3d92f742f785c02b640f9e5746736816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 R101 Buiskop 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.833340617402 28.343588552546
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang