Successfully reported
+5

Valencia 7-C

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buiskop, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Valencia 7-C bied lieflike bosveldverblyf langs Klein Kariba naby Bela-Bela. Die huis is op 'n wildsplaas en naby verskeie besienswaardighede soos die Forever Resort Bela Bela, 4 uitstekende gholfbane en verskeie natuurreservate.

Die verblyf beskik oor 'n slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan sebras en verskeie boksoorte sien. 'n Wildritvoertuig is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marten Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R101, Buiskop, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Valencia 7-C het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buiskop, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12526e2ebe1e1315cea93da074b950ebcc2bedcb7b2c940a8c87ba349da22d25ad6a3d92f742f785c02b640f9e5746736816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 R101 Buiskop 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.833340617402 28.343588552546
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang