Valley View Woonstel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Feiling Street, Island View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Valley View Apartment is 'n kamer wat aan die hoofhuis gekoppel is, geleë in 'n stil buurt ongeveer 1.2 km vanaf Hartenbos en Diaz-strand. Dit is gerieflik naby Langeberg Mall en bied maklike toegang tot die N2-snelweg. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n individu of paartjie wat op soek is na 'n meer bekostigbare, minimalistiese plek om te bly.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi sowel as 'n TV met DStv-stroom en Netflix is beskikbaar vir gaste.
Gaste kry veilige parkering op die perseel en kan 'n uitsig oor 'n lowerryke vallei geniet, waar rustigheid en voëlgesang 'n bekoorlike atmosfeer skep.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Stiaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Feiling Street, Island View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Feiling Street, Island View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang