@Van der Linde
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 20 Van Der Linde Street, Ficharstpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
@Van der Linde is 'n gerieflike selfsorgkothuis in die rustige woonbuurt Fichardt Park, Bloemfontein. Die eiendom is gerieflik geleë direk oorkant die sportvelde van Hoërskool Fichardt Park en bied maklike toegang vir gaste wat geleenthede bywoon of die area besoek vir skoolverwante aktiwiteite. Die kothuis bied 'n privaat en stil ruimte wat ideaal is vir sakereisigers, paartjies of klein gesinne. Die ligging maak dit ook moontlik vir vinnige toegang tot nabygeleë winkelsentrums, restaurante en hoofpaaie, wat dit prakties maak
Keuse vir kort of lang verblyf in Bloemfontein.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Daar is 'n enkelbed en 'n net-kind matras in die sitkamer. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is.
Buite kan gaste 'n heerlike braai geniet en toegang tot veilige parkeerplek op die perseel hê.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Marie Dingel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 20 Van Der Linde Street, Ficharstpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 20 Van Der Linde Street, Ficharstpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang