Successfully reported

Van Zyl's Hoek

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Keith N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Overnight stop enroute to West Coast. A late departure from JHB, we were looking for an overnight stop. The accommodation at Van Zyl's Hoek was a large, spacious room with a full-sized upright fridge/freezer and a very comfortable bed. We needed a room for the night en route to Springbok from JHB but could easily have stayed longer. Riana made us feel most welcome, a real pleasure after a long drive. Yes, it's close to a main road but we didn't find it intrusive. Will definitely stop here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet L
1 nag Saam met vriende
2.6
Apr 2025

Teleurstellend ongasvry, wel netjies in eenheid. Kamer was baie netjies, maar vir 'n selfbediening-eenheid was dit swak toegerus. Slegs 'n braaipan, mikrogolf, yskas en ketel (met eetgerei en breekware) in eenheid. Geen bakkie om in mikrogolf te gebruik, opskepbakke of bak om bv. braai vleis in te sit. Geen eierspaan of braai geriewe onder dak/afdak (dit het gebroke en agv gebroke aan bakkie wou/moes ons braai in die reen met 'n groot gesukkel. Plek lyk glad nie soos op foto's. Gasvrou het nie eens sleutel self gebring of eenheid saam met ons oopgesluit nie. Geen duidelike aanwysings na ontvangs/kantoor binne per seel. Op plot langs bosse geleë. Nie baie sekuriteit nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Riana
Van Zyl's Hoek
Goeie dag. Ek is baie jammer oor julle slegte ervaring. Sal verseker werk maak van die punte wat u uitgewys het. Baie dankie vir die terugvoer.

Mathilde S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Overnight stay en route. Convenient overnight stay along the route, very comfortable and spacious accommodation, a bit close to a tar road, traffic is heard continuously.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Bernauw Street, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f77294f182e84c0f999cb06ed4bcd2d2424ae3cd27c6a32a21888c003e117c199712a5012765ba23f6f0251e456fbb56b0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 56 Bernauw Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.980267049326 24.789646950569
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang