Successfully reported

Varkenskraal Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die Werkershuisie
Selfsorg
Die Voerstal
Selfsorg
Huisreëls

- Rook is verbode in die eenhede.
- Troeteldiere met goeie maniere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
- Daar is 2 honde wat op die plaas woon.
- Daar is nie heinings om die eiendom nie.
- Let asb. dat dele van die Werkershuisie via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 of Varkenskraal Farm, Meiringspoort District, 4 km from De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa888e693aa3a0310ca46393537773c1dacfa9937c169a55acb567e6f35fb08073893669cbf10adc17f6ebf7f3bbf47dae24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 230 5 1 5 Portion 5 of Varkenskraal Farm Meiringspoort District 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.455173772905 22.558208432347
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang