Successfully reported

Verde Oceano

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hanlie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Heerlik, lekker gekuier. Ons het dit baie geniet. Alles wat jy nodig het, is in die huis, en die huis is baie ruim. Dit is naby die see en baie gerieflik. Die dekor in die kamers is baie mooi. Ek sal beslis weer teruggaan. Daar is twee goedjies wat ek sal voorstel: eerstens om badhanddoeke te voorsien, en 'n groot buitetafel sou ook lekker gewees het. O, en amper vergeet ek—die foto's is nog nie op datum op die webtuiste nie. Daar is onder andere 'n nuwe voordeur. Op die ou foto's was daar 'n koffiemasjien, so ons het koffiebone saamgeneem, en toe ons daar kom, was daar slegs 'n masjien wat met pods werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Welma
Verde Oceano
Hallo Hanlie, dankie vir jou mooi review. Ons het altyd handdoeke voorsien, maar het die laaste tyd met elke bespreking handdoeke verloor, so ons voorsien dit nie meer nie. Dankie vir die ander voorstelle, sal dit in plek kry. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Welma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43d652ed6de9bdbdd05c18e2ec20de433998c9d50416487df69fa0b3de19da7fa09c7f3965ad5773f12251d13d3788db9f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 20 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.686618 18.24037
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang