Successfully reported
+34

Verkijken Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Verkijken Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 997 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Verkijken Cottage is 'n selfsorg-plaashuis op Verkijken-plaas, 'n werkende houtplaas ongeveer 10 km vanaf Haenertsburg. Dit bied 'n rustige toevlugsoord, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde wegbreek soek.

Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak, en daar is 'n aparte gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea bevat 'n tafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n kaggel.

Geriewe op die perseel sluit in 'n patio met 'n eetarea en sitplek, braaigeriewe en staproetes. Gaste kan ontspanne wandelings en voëlkyk in die omliggende natuurlike omgewing geniet.

Plaaslike besienswaardighede binne 20 km sluit in die dorpie Haenertsburg, verskeie stap- en bergfietsroetes, en die skilderagtige Magoebaskloof-area.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Antoinette J
5.0
Die omgewing is asemrowend mooi en beslis 'n plek om weer te besoek. Ons het heerlik gebly. Ons was verwelkom met 'n brandende kaggelvuur wat die huis...
Sien meer
Mei 2025
Tessa L
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful relaxed stay, lots of birdlife and great views. We had a lovely relaxed stay at Verkijken. The cottage has an old farmhouse ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Irma P
Saam met vriende
5.0
Absoluut amazing. Dit was amazing - Eva en haar span was 'hands-on' al die pad! Fasiliteite was meer as genoeg en ons het 'n heerlike naweek gehad. Di...
Sien meer
Sep 2024
Henk A
Saam met vriende
5.0
So lekker om net rustig te sit, 'n bier te drink met 'n wonderlike uitsig. Die fotos is presies soos die huise, baie mooi uitsig en lekker rustig. Hul...
Sien meer
Mei 2024
Gerhard F
Gesin met tieners
5.0
Strength for the soul. It was like stepping back into an era where everything is easy, no hassle and just right. The atmosphere, the vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eva Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R71, Verkijken Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Verkijken Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 997
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 997
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 997
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Verkijken Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58f6bd0194393c06b1b694c26dd725e9f1a3acd2902c4487901a2e5c68219fb031ff71808088f175352d03ad728f48c4c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 997 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 R71 Verkijken Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.890840852576 29.942810409825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang