Successfully reported

Verkijken Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is nie toegelaat binne Verkijken Cottage nie.

Gaste word vriendelik versoek om nie hout by die Donkey Boiler te voeg nie, aangesien Comech en sy span sal verseker dat genoeg hout vir warm water voorsien word.

Sleutels sal deur Comech en sy span oorhandig word met aankoms.

Maggie sal daagliks die skottelgoed was en die kombuis en badkamers skoonmaak.

Gaste word versoek om nie die Vervet-ape of Samango-ape wat die tuin mag besoek, te voer nie.

Let asseblief daarop dat toegang tot die eiendom via 'n grondpad is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 997
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 997
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 997
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Verkijken Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58f6bd0194393c06b1b694c26dd725e9f1a3acd2902c4487901a2e5c68219fb031ff71808088f175352d03ad728f48c4c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 997 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 R71 Verkijken Farm 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.890840852576 29.942810409825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang