Successfully reported
+21

Verlorenrivier Gastehuise

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verlorenrivier Gastehuise, 'n geskiedkundige familieplaas wat uit die 16de eeu dateer, is in die hartjie van die pragtige Baviaanskloof-wildernisgebied geleë. Dié gastehuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf word in 2 kothuise gebied, waarvan die een slaapplek vir 2 en die ander een slaapplek vir 4 het. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en elke kothuis het 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.

Elke kothuis het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai.

Die kothuise is naby die gemeenskaplike swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maarten J
Saam met lewensmaat
5.0
Wou net daar-en-dan sommer heelwat langer gebly het. Pragtige uitsig en die stoofkaggeltjie was 'n wenner.
Jul 2025
Corien B
5.0
Die ligging van Verlorenrivier is absoluut perfek met die mooiste uitsig. As ons kon, sou ons 10 uit 10 gegee het. Die ligging is absoluut perfek met ...
Sien meer
Apr 2025
Wilco V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Ons het dit baie geniet. Great view. Heerlike plek.
Apr 2025
Lida C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Baie lekker gebly. Mooi skoon alles wat mens benodig. Pragtige berge. Sal graag die hele Baviaanskloof wil ry.
Feb 2025
Mari M
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Vriendelike mense. Ja. Lekker geslaap. Skoon en netjies en 'n lafenis na 'n uitputtende dag in Baviaans.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Verlorenrivier Gastehuise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe161b12f52b8d63cc3171555d38fa39e0c0054e0cf91065bfdcff0e18aae0916ecbe2c5ab10a71611f48eeebbee3a9bcd605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R332 Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.522911155009 23.847075071828
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang