Successfully reported

Verlorenrivier Gastehuise

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Maarten J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wou net daar-en-dan sommer heelwat langer gebly het. Pragtige uitsig en die stoofkaggeltjie was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corien B
1 nag
5.0
Apr 2025

Die ligging van Verlorenrivier is absoluut perfek met die mooiste uitsig. As ons kon, sou ons 10 uit 10 gegee het. Die ligging is absoluut perfek met die mooiste uitsig. Daar heers 'n rustige atmosfeer. Die braai op die stoep sorg vir 'n gesellige samekoms. Baie dankie aan Verlorenrivier vir die voorreg om daar te kon tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilco V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Ons het dit baie geniet. Great view. Heerlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtig. Baie lekker gebly. Mooi skoon alles wat mens benodig. Pragtige berge. Sal graag die hele Baviaanskloof wil ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantasties. Vriendelike mense. Ja. Lekker geslaap. Skoon en netjies en 'n lafenis na 'n uitputtende dag in Baviaans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

So ongelooflik mooi, voedsel vir die siel! Beste plek om jou batterye te herlaai ooit! Salige stiltes, pragtige hemelruim en sout van die aarde mense in die Baviaans!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Ons het twee aande oorgeslaap en kan Verlorenrivier Gastehuise beslis aanbeveel. Baie oulike woonstel, met 'n pragtige uitsig. Stil en rustige omgewing, en wonderlike plek om sterre te kyk. Gerda is 'n baie vriendelike en tegemoetkomende gasvrou. Verlorenrivier se ligging is ideaal as mens beplan om vanaf Willowmore deur die Baviaanskloof te ry, of as jy nie 'n 4x4 voertuig het nie en net die eerste gedeelte van die pad kan ry. Dit was ook baie gerieflik om WiFi beskikbaar te hê, aangesien daar nie selfoonontvangs op die plaas is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Rustig en beeldskone omgewing het die stad se gedruis deeglik laat verdwyn. Die pragtige omgewing het opgemaak vir krane wat nie goed in stand gehou is nie. Die stoep met die uitsig oor die berg is pragtig. Die braaiplek kort dringende aandag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Aangenaam, rusting en mooi. Baie mooi omgewing. Die cottage was goed toegerus, skoon en netjies. Die swembad was groot en die private splash pool was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gemaklik, rustig en ontspanne. Baie rustige, gemaklike verblyf met die mooiste uitsig en egte plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe161b12f52b8d63cc3171555d38fa39e0c0054e0cf91065bfdcff0e18aae0916ecbe2c5ab10a71611f48eeebbee3a9bcd605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R332 Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.522911155009 23.847075071828
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang