Versailles Self-catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versailles Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Versailles Self-catering is 'n ouwêreldse styl-eenheid vir 4 mense en is in 'n omgeboude houtwerkfabriek in 'n veilige semi-industriële area van Wellington geleë.
Die eenheid is gerieflik gemeubileer en het 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n privaat badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en oond, sowel as 'n mikrogolfoond, en gaste kan in die sitkamer ontspan.
Versailles Selfsorg het 'n lieflike tuin en veilige parkeerplek word op die omheinde perseel voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Versailles Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Versailles Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versailles Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang