Versailles Self-catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Versailles Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Versailles Self-catering is 'n ouwêreldse eenheid vir 4 gaste in 'n omskepte houtwerk-fabriek in 'n semi-industriële buurt in Wellington.
Dis gerieflik ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf, en gaste kan heerlik in die sitkamer ontspan.
Versailles Self-catering het 'n pragtige tuin en daar is veilige parkeerplek op die omheinde werf.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Versailles Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Versailles Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Versailles Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang