Successfully reported

Vetashe Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mzamani J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent stay. It was like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak N
1 nag
5.0
Okt 2024

Vriendelike mense. Gerieflike en netjiese verblyf. Ons het baie lekker oorgebly by Vetashe en sal in die toekoms weer daar oorslaap indien ons verblyf in die Standerton benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izette N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gerieflik, skoon, veilig, goeie omgewing - alles wat jy van 'n gastehuis wil hê. Ons het so lekker oornag by Vetashe Gastehuis. Indien ons in die toekoms weer in Standerton moet oornag, sal dit vir seker by Vetashe Gastehuis wees. Dankie, ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.2
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannes S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjiese. Veilige. Bekostigbaar. Netjiese skoon en veilige verblyf. Goed versorg. Baie vriendelike ontvangs deur Bea. Sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Absolutely the best. We had the best stay for the night. Would book again anytime. Everything was clean and neat and so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon en netjies. Baie netjies, skoon. Alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Clean, neat and comfy. No electricity when we wanted to make coffee before departure. Clean, neat and comfy. No electricity when we wanted to make coffee before departure (no planned loadshedding forecasted). Perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Warren J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Lekker. Heerlik gebly. Baie mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chrissie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Geen klagtes. Baie behulpsaam en vriendelk. Selfs toe ons moes teruggaan vir iets wat ons vergeet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60A Beyers Naude Street, Standerotn, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MjU2MWI3LTU5ZWEtNDAxNS04N2RkLTA5NmZhMTVlY2VjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 60A Beyers Naude Street Standerotn 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.934880560633 29.241350144148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang