Successfully reported
+8

Vetashe Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60A Beyers Naude Street, Standerotn, 2430, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vetashe Guesthouse is in die luukse area van Standerton, Mpumalanga provinsie in Suid-Afrika geleë. Ons bied 'n pragtige, rustige omgewing. Binne loopafstand van winkelsentrum, skole, hospitaal, sentrale sakearea, restaurante en vele meer. Daar is 4 nuutgeboude luukse en suite-kamers beskikbaar. Die kamers is netjies, modern, stylvol en goed geprys. Al ons kamers word 7 dae per week skoongemaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mzamani J
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay. It was like a home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Izak N
5.0
Vriendelike mense. Gerieflike en netjiese verblyf. Ons het baie lekker oorgebly by Vetashe en sal in die toekoms weer daar oorslaap indien ons verblyf...
Sien meer
Okt 2024
Izette N
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, skoon, veilig, goeie omgewing - alles wat jy van 'n gastehuis wil hê. Ons het so lekker oornag by Vetashe Gastehuis. Indien ons in die toek...
Sien meer
Jul 2024
Hannes S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese. Veilige. Bekostigbaar. Netjiese skoon en veilige verblyf. Goed versorg. Baie vriendelike ontvangs deur Bea. Sal beslis hierdie gastehuis aan...
Sien meer
Jun 2024
Natacha B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely the best. We had the best stay for the night. Would book again anytime. Everything was clean and neat and so peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 60A Beyers Naude Street, Standerotn, 2430, Mpumalanga
  • Gaste dink Vetashe Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60A Beyers Naude Street, Standerotn, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MjU2MWI3LTU5ZWEtNDAxNS04N2RkLTA5NmZhMTVlY2VjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 60A Beyers Naude Street Standerotn 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.934880560633 29.241350144148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang