Victoria Place Guest House
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Victoria Place Guest House is 'n Victoriaanse-styl gastehuis in Polokwane, die stedelike kern van die Limpopo-provinsie en die belangrikste stad noord van Gauteng. Polokwane bied 'n oorvloed doendinge vir avontuurlustiges, dierparke en sport-venues.
Verblyf is beskikbaar in 14 ruim en pragtige en suite-kamers en 4 luukse suites. Elke gastekamer is ingerig met 'n gemaklike bed met vars, wit perkallinne en wollerige handdoeke. Ander geriewe in die kamer sluit haardroërs, gratis tee, koffie en beskuit, 'n kroegyskassie wat van voorraad voorsien is, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Vir jou gerief word daar ook waaiers, verwarmers en elektriese kombersies voorsien.
Ander geriewe by die gastehuis sluit 'n wassery en droogskoonmaakdiens, veilige parkeerplek en 'n heerlike, volledige Engelse én Kontinentale ontbyt in wat in die ontspanne atmosfeer van die eetkamer of op die stoep bedien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 32 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Victoria Place Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang