Victoria Place Guest House
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 630 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Victoria Place Guest House is 'n Victoriaanse styl gastehuis geleë in Polokwane, die stedelike sentrum van die Limpopo provinsie en die belangrikste stad noord van Gauteng. Polokwane bied 'n oorvloed avontuuraktiwiteite, diereparke en sportplekke.
Verblyf is beskikbaar in 14 ruim, pragtig versierde, en suite-slaapkamers en 4 luukse suites. Elke gasteslaapkamer bied gemaklike beddens met kraakvars, wit, perkallinne en sagte handdoeke. Geriewe in die kamer sluit haardroërs, komplimentêre tee, koffie en beskuitjies, 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Vir jou gerief word daar waaiers, verwarmers en elektriese komberse voorsien.
Gastehuisgeriewe sluit wasgoed- en droogskoonmaakdiens, veilige parkeerplek en 'n heerlike volledige Engelse en kontinentale ontbyt in wat in die ontspanne atmosfeer van die eetkamer of op die stoep bedien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 32 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Victoria Place Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Burger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang