Vida Nova Kruger
Beskrywing
Die Klassieke Tweelingkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n haardroër en WiFi-toegang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die lodge en die kamers. Aangewese rookareas is op die uitkykdek beskikbaar.
Die ingang die die eiendom word om 22:30 gesluit.
Ekstra maaltye kan vooraf gereël word.
Aktiwiteite kan gereël word maar is onderhewig aan beskikbaarheid van die voorsiener, ons sal nie verantwoordelik gehou word vir hierdie beskikbaarheid nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Standaard Dubbelkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n haardroër en WiFi-toegang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die lodge en die kamers. Aangewese rookareas is op die uitkykdek beskikbaar.
Die ingang die die eiendom word om 22:30 gesluit.
Ekstra maaltye kan vooraf gereël word.
Aktiwiteite kan gereël word maar is onderhewig aan beskikbaarheid van die voorsiener, ons sal nie verantwoordelik gehou word vir hierdie beskikbaarheid nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is 'n ruim kamer op die tweede verdieping met 'n uitsig oor die Krokodilrivier. Die kamer het 'n koninggrootte-hemelbed, 'n en suite-badkamer met 'n diep klipbad en 'n groot stort, 'n sitarea, lugversoging, haardroër, plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die lodge en die kamers. Aangewese rookareas is op die uitkykdek beskikbaar.
Die ingang die die eiendom word om 22:30 gesluit.
Ekstra maaltye kan vooraf gereël word.
Aktiwiteite kan gereël word maar is onderhewig aan beskikbaarheid van die voorsiener, ons sal nie verantwoordelik gehou word vir hierdie beskikbaarheid nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3612 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang