Vido Lodge and Conference Centre
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 104 Burger street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vido Lodge and Conference Centre is naby die middestad van Polokwane, Mediclinic, die Provinsiale Hospitaal, die immergewilde Mall of the North en die Savanna-winkelsentrum geleë. Dis ook net 8 km vanaf Meropa Casino & Resort.
Dié lodge het 13 gemaklike en stylvol versierde kamers wat elkeen oor 'n koningingrootte-bed, 'n TV en ander geriewe beskik. Die Queen of Sheba-eenheid is die wittebroodsuite wat oor 'n dubbelstort, 'n bad en 'n lekker Jacuzzi beskik.
Ons spesialiseer in konferensies, die ouditorium kan 70 mense met gemak sit, lapa en privaat kroeg en dek kyk oor die helder swembad uit en akkommodeer 30 mense vir konferensies en groepe. Die raadsaal het plek vir 12 mense.
Ons is bekend vir ons tuisgemaakte kookkuns wat heerlike potgeroosterde beesvleis en tradisionele beesstert insluit.
Vido Lodge and Conference Centre is die perfekte plek vir 'n klein, intieme troue en die mees romantiese troufoto's kan hier geneem word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Vidian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 104 Burger street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Vido Lodge and Conference Centre het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 104 Burger street, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang