Vido Lodge and Conference Centre
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 104 Burger street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vido Lodge and Conference Centre is naby die Polokwane CBD, Mediclinic en Provinsiale Hospitaal asook die immergewilde Mall of the North en Savanna Mall geleë en net 8 km vanaf Meropa Casino and Resort.
Daar is 13 gerieflike en stylvol versierde kamers, almal met koningingrootte-beddens, TV en kamergeriewe in elke kamer. Die Honeymoon Suite is die gewilde Koningin van Sheba-eenheid en bied 'n dubbelstort, bad en ontspannende Jacuzzi.
Konferensies is die lodges forte en bied 'n ouditorium met gemaklike sitplek vir 70 mense, 'n lapa met privaat kroeg en dek wat oor die sprankelende swembad uitkyk en akkommodeer tot 30 mense vir konferensies en partytjies. Die raadsaal het sitplek vir 12 mense vir kleiner groepe.
Die lodge is bekend vir sy "Tuisstyl" kookkuns van daardie heerlike potgeroosterde beesvleis tot tradisionele beesstert. Die privaat kroeg is die perfekte omgewing vir 'n stil drankie na 'n gejaagde dag by die kantoor.
Vido Lodge and Conference Centre is 'n gewilde venue vir klein intieme troues en die perfekte venue vir die mees romantiese troufoto's.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Vidian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 104 Burger street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Vido Lodge and Conference Centre het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 104 Burger street, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang