Successfully reported

View from the Hill Apartment 2

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Sinazo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

The house was amazing, clean and all we were expecting and much more. Stephan is amazing host. Gave us space to have our harmless fun. The house was spotless and so much fun for us and our kids. And the view was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Fantasmagories. Jy gaan vir wat die sak pas, maar dan kry jy hierdie juweel soos View trom the Hill. Dit is hemels. My vrou en kinders het die verblyf geniet. Ek is baie mal oor die kombuis en oop leefarea. Die groot skuifvensters om regtigwaar 'n 380°-uitsig te he oor die see is iets waarvan jy net kan droom in die Karoo. Ek het dit beleef. Elke oomblik het ek geniet. Die gratis WiFi was 'n bonuspunt. Baie dankie vir die waarde van my geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Dit was baie lekker, gevoel soos ons eie huis. View from the Hill is 'n pragtige huis met 'n pragtige uitsig. Die huis het baie ruimte en is baie netjies. Die huis ruik vars en als is netjies uiteengesit. Gratis WiFi en volle DStv-pakket. 100/100 vir View from the Hill.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelmina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Fantasties. Die kuier was fantasties. Area is stil. Was baie terapeuties. Als was so skoon en plek het verfrissend geruik. Sal weer die plek bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Dis regtig 'n mooi huis met 'n view. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2018

Uitstekende waarde vir geld! Die eenheid is ruim en deeglik toegerus. My vrou het die skottelgoedwasser baie waardeer. Vol pakket DStv. Uitsig onverbeterlik. Uncapped WiFi. Groot verskeidenheid leesstof. Al leemte was 'n wasbakprop in die en suite-badkamer wat ondiensbaar was. Sal beslis weer daar tuisgaan en beveel die huis met groot vrymoedigheid by ander vakansiegangers aan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
View from the Hill Apartment 2
Hi Thys Dankie vir jou kommentaar. Die wasbak-prop werk 100%. Jy moet die levertjie agter, op of af, trek om die prop op of af te stoot. Bietjie nuwe tegnologie. Dankie dat jul by ons gebly het. Ek is baie bly jul het dit geniet.

Maureen R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2018

Comfortable, spacious, great view & everything you need. Good value for money the View from the Hill is a spacious and comfortable place to stay at. Although there is no outside space the view and sliding windows in the lounge more than make up for this. There is a small patio which is a lovely suntrap and eating area at the rear. Altogether a good stay for our family of 5 adults, 4 year old and baby. A cot and high chair we kindly provided on request.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2018

Nice. Baie oulike plek. Goed geleë. Mooi skoon. Oulike vrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Hill Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97bd7fde589bd07bf28111e7793ed589ffc65dd50289f5c4447b6ee4519d2d2907bb4ac308c506226ce49531ff31e9eadbd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 97 Hill Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.184624834919 22.143965857672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang