View on 42
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Aloe
- Selfsorg
- Fynbos
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit.
- Protea
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en ketel insluit.
- Aloe & Fynbos
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul katte, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Hierdie eenhede kan saam bespreek word om meer gaste te akkommodeer.
Gaste het toegang tot veilige parkering.
Wees asseblief bewus daarvan dat daar ander gaste tydens u verblyf bespreek kan word. Indien u besoekers wil hê, versoek en verkry asseblief die eienaar se toestemming vooraf.
Ons verblyf is meestal geskik vir paartjies wat deel, as gevolg van die uitleg van die kamers. Vooraf reëlings kan getref word vir kinders 12 jaar en ouer (slegs geld vir 1 kind teen 'n ekstra koste). 'n Enkelbedmatras kan beskikbaar gestel word. Dit geld nie vir die Protea-kamer nie as gevolg van die grootte van die kamer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42P Mellifera Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang