Viewpoint
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Beach Road, 7A Pont Du Gard, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R7 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Viewpoint is 'n luukse selfsorgwoonstel wat na die see uitkyk op die 7de verdieping van die veilige Pont Du Gard-kompleks in Mouille Point. Die woonstel bied ongelooflike see-uitsigte.
Hierdie stylvol gemeubileerde woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 2 wasbakke.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n SMEG-stoof en oond, dubbeldeur-yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Die leefarea maak oop na 'n balkon met buitemeubels. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tamara Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 35 Beach Road, 7A Pont Du Gard, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Viewpoint het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Beach Road, 7A Pont Du Gard, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang