Viewpoint Lodge & Safari Tours
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Impala Road, Numbipark, Hazyview, 1242, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 100R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Viewpoint Lodge & Safari Tours bied selfsorgverblyf in houthuisies in Numbipark, net 3 km vanaf Hazyview op die Panorama-roete (R40) tussen Hazyview en Witrivier. Die lodge is net 14 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se Phabeni-hek.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorghuise met 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en veiligheidshekke, en dit is op die eienaar se perseel.
Elke eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers, en daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n groot enkelbed en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Daar is 'n slaapbank in die sitarea. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak, en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenhede se kombuise is ten volle toegerus vir selfsorg. Elke kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Dit sitarea het elkeen 'n gerieflike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Skoonmaakmiddels, toiletpapier, en waslappe word voorsien. Verder het elke huis 'n skuifdeur wat oopmaak op 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Moshe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 80 Impala Road, Numbipark, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Viewpoint Lodge & Safari Tours het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Impala Road, Numbipark, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang