Villa Vredenrust
Beskrywing
Hierdie eenheid bied direkte toegang tot ons pragtige tuin, met 'n buitepaadjie wat na u privaat standaardvilla lei. Dit sluit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad in. Indien u 'n voorkeur tussen die twee het, laat weet ons asseblief vooraf sodat ons beskikbaarheid kan nagaan en 'n geskikte villa dienooreenkomstig kan toewys. Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, kombuisware, mikrogolfoond en broodrooster. Gaste kan 'n privaat terras met uitsigte oor die tuin geniet, sowel as 'n platskerm-TV vir vermaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, tea- and coffee-making facilities and a toaster.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinskamer is 'n knus keuse vir kleiner gesinne of vriende wat saam reis. Dit bied slaapplek vir tot 3 gaste in 'n gedeelde oopplan-ruimte, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die privaat badkamer is toegerus met 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en noodsaaklike kombuisware, sowel as 'n klein eetarea. Gaste kan WiFi, lugversorging en 'n TV met DSTV geniet. Wasgoedgeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, tea- and coffee-making facilities and a toaster.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tuin-eenheid beskik oor 'n hoofslaapkamer, badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kas en baie privaatheid. Die eenheid het ook 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Die kombuisie is met 'n yskas en mikrogolfoond toegerus en die lei na die eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die leefarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, fridge, tea- and coffee-making facilities and a toaster.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 George Smetham Street, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang