Villa Vredenrust
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 George Smetham Street, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Vredenrust bied elegante selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, ruim gastehuis met uitsig oor 'n goed versorgde tuin. Die gastehuis is sentraal geleë in Fichardt Park, 'n luukse voorstad in Bloemfontein, en is maklik bereikbaar vanaf die N1-snelweg en binne maklike bereik van Pick 'n Pay Hipermark en Rosepark Hospitaal.
Verblyf word in verskillende eenheidtipes voorsien om aan gaste se behoeftes te voldoen. Daar is 6 Gesinsvilla-eenhede, 3 Standaardeenhede en 2 Gesinskamers. Die eenhede is smaakvol gemeubileer, elk met 'n privaat ingang. Die eenhede bestaan uit 'n slaaparea, 'n badkamer met 'n bad en/of stort, en 'n oopplan-kombuisie.
Die kombuisies is toegerus vir basiese selfsorg en sluit 'n yskas en mikrogolfoond in. Gratis WiFi word voorsien, terwyl ander geriewe veilige parkering en 'n braai-area insluit.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Bloemfontein Dieretuin, Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese besienswaardighede en Bloemfontein Gholfklub.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cecilia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 179
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 George Smetham Street, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Villa Vredenrust het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 George Smetham Street, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang