Successfully reported
+22

Villa 152 El Shaddai

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Leisure & Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 380 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Villa 152 El Shaddai is geleë in die hartjie van die Oos-Vrystaat in Clarens, op die Clarens Gholf- en Ontspanningslandgoed. Gaste kan die 18-putjie gholfbaan en verskeie winkels en restaurante geniet.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, beide met volledige en suite-badkamers met 'n stort en 'n bad. Slaapkamer 1 het 'n koningingrootte-bed, en slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n sitkamer met 'n TV met DStv Premium in. Daar is ook 'n gaskaggel. Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Die leefarea maak oop na 'n patio met braaigeriewe en 'n eetkamertafel.

Daar is gratis koffie, tee, suiker en poeiermelk.

Gaste het ook toegang tot veilige parkering en WiFi.

Doendinge in die omgewing sluit in visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en begeleide staptogte.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hennie V
Gesin met tieners
5.0
Amazing stay. Really had an amazing stay! Enjoyed our weekend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Marinna J
Saam met lewensmaat
5.0
Natuur en uitsig vanaf stoep en hoofslaapkamer. Baie skoon en netjies. Gebly! Uitsig op berge vanaf huis en omgewing asemrowend!
Mei 2025
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Baie lekker plek, mooi, veilig en baie rustig.
Apr 2025
Linda P
5.0
Die huis en die omgewing het mekaar gekomplimenteer. Ons het baie lekker gebly, dankie.
Nov 2024
Andries R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie stil en rustige omgewing, net wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Die verblyf was uitstekend en alles het gewerk.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Biddy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 135

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Clarens Leisure & Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Villa 152 El Shaddai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 380
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 380
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 380
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Leisure & Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94795819f768ca87b77483435b7b3d0ca7c098b3592c600c917803cfb2fcbb10024fd4062cd041492c3ce01f0e6ab5e3682f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 Clarens Leisure & Golf Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517823692916 28.429761992694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang