Villa 152 El Shaddai
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar is ook 'n gasverwarmer wat per gasbottel teen 'n addisionele koste gehef sal word. Gaste moet voor inklok navraag doen.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is 'n addisionele wintergasfooi wat direk aan die instansie betaalbaar is.
Let wel dat daar 'n addisionele koste is vir die gebruik van die gasvuurmaakplek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Clarens Leisure & Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang