Villa 3506 San Lameer
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die maksimum kapasiteit 6 persone is. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Breekskadedeposito's word terugbetaal, minus die breekskade- en toegangsgeld, of verlies van voorraad, binne 30 dae na vertrek. In die geval van 'n laat vertrek, sal 'n boetefooi van die breekskadedeposito gehef word. Die landgoed is nie geskik vir motorfietse nie en gaste sal versoek word om parkering met die sekuriteit te reël met aankoms. Aangewese parkeerareas is beskikbaar vir sleepwaens en voertuie. 'n Skoonmaakdiens kan teen 'n bykomende koste voorsien word indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Off the R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang