Villa 48 Santorini Beach Estate
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geldige ID's van alle gaste moet met aankoms by Santorini Beach Estate (16 en ouer) voorsien word.
Maksimum 4 gaste word in die villa toegelaat (tensy gespesifiseer, bv. 'n baba). Sekuriteit sal dit met aankoms, tydens verblyf en met uitklok verifieer.
Geen harde musiek of geweld sal geduld word nie. Sekuriteit behou die reg voor om 'n boete van R5000 te hef. Sekuriteit behou ook die reg voor om individue van die perseel te verwyder indien enige onwettige dade plaasvind.
'n Breekskadedeposito moet direk aan die verblyf betaal word. Die deposito dek enige breekskade of skade aan die eiendom en nutsdienste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Ocean Drive, Santorini Beach Estate, 48 Thira, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang