Villa Anza
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Stefan Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Anza bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n oornagkamer met 'n privaat ingang en binnehof, geleë op die eienaar se eiendom in Tzaneen.
Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en is gemaklik gemeubileer met 2 enkelbeddens. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kamer met sy eie binnehof sluit 'n sitarea, lessenaar en stoel in, en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en WiFi.
Gaste kan ook die gedeelde areas geniet, insluitend 'n swembad, 'n patio met braaigeriewe en veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Stefan Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Villa Anza het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Stefan Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang