Villa Capri
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Beach Road, Villa Capri B2, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa Capri is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Mouillepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie of toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders tot 12 jaar en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Tee, koffie, suiker, versoeter, melk en kookbenodigdhede word voorsien. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV.
Verder is daar 'n sonkamer met 2 enkelbeddens vir kinders en groot vensters met see-uitsigte. Die verblyf is stapafstand vanaf die Seepunt Promenade en is ook naby talle winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21 Beach Road, Villa Capri B2, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Capri het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Beach Road, Villa Capri B2, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang