Successfully reported

Villa Capri

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Jamie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie rustige naweek in die Kaap. Mooiste sonsopkoms en ondergange! Fantasties gewees, skoon, mooi, heerlike uitsig. Enigste opmerking is dat daar dalk aan die gaste net uitgewys word wanneer daar events in die stadion is aangesien daar nie binne parkering is nie, dan kry mens nie naby parkering nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthé V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lente-wegbreek. Perfekte ligging in Mouille Punt, stapafstand na V&A sowel as Mouille Punt restaurante, promenade en Kaapstad Stadion.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ons sal beslis weer gaan! Lieflike woonstel in Mouillepoint. Baie netjies, pragtige uitsig. Vriendelike ontvangs. Alles wat ons nodig gehad het, was in die woonstel. Baie veilig. Net jammer ons moes in die straat parkeer, maar dit was nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Beach Road, Villa Capri B2, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d8038a3490dcd01a42406d2bbb4436e1ea304eb582333e268a024e953d1d36ac3e58cd86f41adb11fcf9098b42e154e4114?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 21 Beach Road Villa Capri B2 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.899811850149 18.410612940788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang