Villa Caramia Lodge
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Barney Klaff Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Caramia Lodge bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Jan Kempdorp. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 5 kamers, afhangende van hul behoeftes. Elke kamer beskik oor 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n grasdak-vermaakarea waar gaste 'n plonspoel, braaigeriewe, 'n eetarea en 'n gedeelde kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe kan geniet.
Konferensiegeriewe en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Kimberley is ongeveer 100 km weg, terwyl Vryburg ongeveer 113 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Barney Klaff Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Barney Klaff Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang