Successfully reported
+33

Villa Contessa Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Hans Abraham Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Contessa Guesthouse is in die plaasdorpie Groblersdal in Limpopo geleë.

Die gastehuis beskik oor 7 kamers wat elkeen lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale het.

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien vooraf gereël.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Izanne B
5.0
Ons het vir 3 aande daar geslaap. Ons het baie lekker gebly en warm geslaap. Die gasvrou was baie vriendelik. Wanneer ons iets gekort het, het sy gehe...
Sien meer
Jun 2025
Abraham S
5.0
Naweek weg. Was netjies, het gemaklik geslaap. Baie vriendelike gasvrou.
Nov 2024
Heidi K
Besigheidsreis
5.0
Aangenaam. Vir 'n 1 of 2 nag verblyf was dit heel aangenaam.
Okt 2024
Japie H
Saam met lewensmaat
4.8
Good. Good value for money, wonderful hostess with great food. The property, however, needs a bit of TLC but nothing major. A good reno...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Teuns V
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie waarde vir geld. Ons het lekker hier gebly, gerieflik naby alle winkels en besighede.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 33 Hans Abraham Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Villa Contessa Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Hans Abraham Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHJjdie8Qoe4dhhG34QG8IH9b9LXmvNM6U8f2zTAw1IqaAA0Cfg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 33 Hans Abraham Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.169350859985 29.382227923348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang