Villa Coste
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse tuinsuite met swembad
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster in.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1800 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let dat The Loft Suite nie toegang tot die swembad het nie.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 11 Dolphin Way, Simon's Kloof, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang