Successfully reported

Villa D Este Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Catherine A
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustig, veilig en aangenaam. Dawid was baie behulpsaam en gaaf. Die hele ervaring was lekker, skoon en gemaklik. Hoop om volgende keer te kan swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, die gasvrou en haar personeel was baie vriendelik en behulpsaam met enige vrae wat ons gehad het. Ek sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Farheen
Villa D Este Guest House
Geagte Marlize, Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons is bly dat jy die verblyf geniet het by ons. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete.

Jacomina R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ons kuier was uit die boonste rakke. Rustig, veilig en naby 'n shopping mall. Ons het baie lekker gebly. Diens was puik. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Farheen
Villa D Este Guest House
Geagte Jacomina, Dankie vir die lieflike resensie. Ons is bly dat jy die verblyf geniet het by ons. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete

Nikki A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Dit was 'n gerieflike oorslaap-opsie met gebruik van gemeenskaplike geriewe. Ons het lekker gebly en goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Farheen
Villa D Este Guest House
Geagte Nikki, Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons is bly dat jy die verblyf geniet het by ons. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete Farheen

Maria Adriana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Alles reg, goeie diens. Skoon en netjies. Alles was skoon en netjies. Prys is billik. Ek het wel gevra dat ontbyt net meer verskeidenheid kry, veral as jy langer bly. David is baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Farheen
Villa D Este Guest House
Geagte Maria, Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons is bly dat jy die verblyf geniet het by ons. Ons is reeds besig om te kyk hoe ons verskeidenheid in die ontbyt kan bied. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete Farheen

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Farheen
Villa D Este Guest House
Geagte Dawie, Jammer dat ons voorheen hierdie terugvoer gemis het. Baie dankie vir die resensie. Ons sal beslis kyk na verbeteringe op die genoemde punte. Vriendelike groete, Farheen

Forika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kamer 1 groot gerieflike kamer. Daar was eers 'n verwarring oor die kamer wat ons bespreek het, maar nadat dit uitgesorteer is, het ons die verblyf geniet. Ons het in Kamer 1 gebly, wat groot was met baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Farheen
Villa D Este Guest House
Geagte Forika, Dankie vir die vriendelike resensie. Ons is bly dat jy die verblyf geniet het by ons. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete Farheen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Farheen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Mac Dougall Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd18d2ffc18ce492650b38db2ea6416492865b254b7e1b09221b9ee16cc2557cba538cc9bf1e824790557eb06c902781eecf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Mac Dougall Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.767011065361 24.762789976686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang