Villa da Graca
Beskrywing
Ideaal geskik vir 2 gaste, hierdie eenheid het 'n privaat ingang en is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n gemaklike stoel en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV met OpenView en toegang tot gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Etes kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met Openview, gratis WiFi, 'n yskassie en 'n mikrogolf in. Die kamer lei ook na die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Etes kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n privaat ingang, 'n swembad-uitsig, dubbelbed, kas, gemaklike stoel en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid spog met 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Openview en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Etes kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Bruns Street, Linkside, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang